Testimonials

“My mees opwindenste dag was die dag toe ek trou met my wonderlike man. Dit is n dag wat so vinnig verby gaan… as jy oogknip dan mis jy iets. Dus het ek die beste fotograaf gevrae om my spesiale dag op te vang met haar lens sodat hierdie besonderse dag kan voort leef nie net uit herinneringe nie, maar uit die mooiste fotos. Lourika het verder gegaan en het ons verras met die mooiste film van ons spesiale dag. Wat n besonderse mooi video met ons liefdes dag.” ~ Chanel Theart

“Thank You Nasche for capturing our wedding day. Every beautiful moment truly captured in a memory that will last forever.” ~ Nicole Kloppers

“Elke bruid wil beautiful voel op hul troue, en sy wen die goue sterretjie vir dit!! Omdat ek nie gewoont is aan iemand wat vir my afneem nie, het Lourika my so gemaklik laat voel. Ek het vir daardie paar ure vergeet dat ek gaste het wat ek later moet entertain. Dit het gevoel of dit net ek en my man is. Lourika was soos die natuur, net inge’blend’. Omdat ek ook nie weet hoe om te pose nie, het sy my worries ook verminder deur vir my te sê wat om te doen. Maklike eenvoudige poses. Pas by my persoonlikheid. Wat vir my belangrik is. Die foto’s wat sy vir my gegee het, is ALMAL amazing. Daar is regtig NIE EEN wat ek kan delete nie. Sy het meer as die pakket wat ons betaal het se foto’s gegee. Sy het aan die begin vir my “tips” ge-email oor troues ens, wat vir my baie gehelp het. Sy is in alle tye in kontak met jou. Sy gee regtig baie om oor jou, asof sy jou vriendin is. En ek het haar by my troue eers leer ken. Mens kan ook sien dat sy saam met jou gaste gelukkig is oor jou troue. Wat ‘n groot verskil ook maak. Weereens dankie Lourika vir jou amazing skill. ~ Ester + Dirk

“When your strengths, talents & passion overlap you have greatness”
This quote perfectly sums up Nasche as a photographer. She has such passion for photos & the people in them, we knew she was truly absorbed in art that she was creating on our wedding day, when she shared our emotions with us. She laughed at our jokes and even cried with us during our most precious moments. We have worked with Nasche on many occasions – My father even dubbed her our official photographer in his wedding speech. But our wedding day was the ultimate experience. She traveled all the way to South Africa , made so much effort, she has given us more than we could ever thank her for. Her photos are true works of art, each with a beautiful memory perfectly nestled inside”. ~ Marnus & Tania Grobler

“Working with Lourika before, during and after my wedding turned out to be worth every penny. Service before and after the wedding is very important. Lourika gave me so much useful ideas and advice beforehand, that really helped me out. She is very experienced and stays in communication with you before the wedding. She is well organized and very professional. She also took good care of us after the wedding. I received my photos well before the estimated time given. To tell the truth, she is not the cheapest. I got 4 other quotes. BUT, the testimonials I got from other brides convinced me to go with her and she is worth every penny. As for the picture quality…Brilliant! Lourika made our unique personalities come out in all the pictures. It wasn’t a bunch of poses everyone saw already. She captured moments. Lourika took detailed photos of our wedding day and I saw details I didnt even notice on the big day. She didn’t miss a thing!” ~ Marine + Wenzel

“Really loved our shoot we did in May with the Family… jy is net die beste… You took stunning photos and we cannot wait to share them, Thank you so much :)” ~ Wilmari Pronk

“Lourika was awesome throughout our day, keeping us comfortable and just going with the flow. She was easy to talk to, understood everything we wanted and also gave her own ideas for great photos, which we appreciated. Couldn’t have asked for anyone better!”
~ Juanné + Adriaan

Eks sooooo verlief!!!My hart kan dit nie hou nie. Dis so ongelooflik mooi. Ek is n bitter trotse vrou&mamma!!Baie baie dankie. Ons het vdag so geniet (selfs Neels), nou dit wil gedoen wees! Kan nie wag vir die res nie!!Weereens so baie dankie. Toe Neels nou die fotos sien, kyk hy vir my en sê: ‘Nasche mag maar, ek kan nie wag vir ons troue nie’. Jy is n ster, en boonop dit so genuine en fun mens!Hoop jy het n fantastiese naweek.” ~ Michelle & Neels

“Lourika Baie baie dankie vir ongeloooooffflike mooi fotos!!!! Ek’t vanmiddag my weer OP gelag toe ek sien hoe ons gelaggg het… Daar is pragggtige fotos regtig!! Ek weet nie HOE om vir jou dankie te se nie!! Baaaie dankie!! Dis regtig stunninggg!!
– Suzette vVuuren

“Nasché is an amazing and talented photographer, but on top of that she is a wonderful person too. She made our African Elopement even more special with her company, help, laughs and pictures. Nasché, thank you for all your kindness, for capture this special moment in a very fun way that we totally enjoyed and for taking the most beautiful pictures and video of this special day. Thank you for all your work, your wonderful good energy and all your help!” ~ Gina Bolano Tavera

“Nasche, a photographer that has a passion & amazing talent to capture that special moment in essence & emotion! She will go the extra mile to make sure her client is completely satisfied. And we thank you, for capturing all our moments that will last forever”! ~ Henry & Ilse Strauss